Events Calendar

Events in June 2025

Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
26 May 2025
27 May 2025
28 May 2025
29 May 2025
30 May 2025
31 May 2025
1 June 2025
2 June 2025
3 June 2025
4 June 2025
5 June 2025
6 June 2025
7 June 2025
8 June 2025
9 June 2025
10 June 2025
11 June 2025
12 June 2025
13 June 2025
14 June 2025
15 June 2025
16 June 2025(1 event)

All day: 2025 Youth Day Flute Festival

All day
16 June 2025

What to look forward to:
  • An exciting mass flute choir experience
  • A session with an experienced physiotherapist
  • Learn effective physical warm-ups to prevent injury and avoid playing with pain.
  • Ensemble-playing led by top Gauteng flautists
  • Flute exhibitions by expert technicians Laetitia de Lange and Michael Botha.
  • A grand final concert showcasing all participants and the mass flute choir
Date: 16 June 2025
Time: 09:30 – 16:30
Venue: Pretoria Boys’ High School
Fee: R450
Register here
17 June 2025
18 June 2025
19 June 2025
20 June 2025
21 June 2025(1 event)

12:00 am: AFFIES Musiek Konsert


21 June 2025

Die Musiekdepartement van die Afrikaanse Hoër Seunskool, trots ondersteun deur Fairtree, bied aan

DIE AFFIE-KONSERTREEKS

Afrikaanse Hoër Seunskool bied vanjaar ‘n klassieke musiekkonsertreeks aan wat iets vir elke smaak bied.

Vir ons tweede konsert in die reeks, tree Serendipity Strings as hoofkunstenaars op. Hierdie groep is in 2015 deur Mietze Dill gestig – om die kollig te plaas op die genre van kamermusiek en om gehore aan die betowering van hierdie intieme kunsvorm bloot te stel. Afgesien van hul doel om kamermusiek, wat grootliks oorskadu word deur die grootsheid en skouspelagtigheid van orkeste, sy regmatige plek op die verhoog te gee, hoop hul om deur hul musiek die menslikheid, verganklikheid, vreugdes en misterie van die lewe te vier en aan gehore te kommunikeer.

Kom en geniet ‘n ontdekkingsreis van ou meesters en vroulike baanbrekers met die gevierde Serendipity Strings. Die Affie-strykkwartet skop die konsert af deur weer lewe te gee aan onbekende klassieke juweel, die Allegro uit die Strykkwartet in C majeur (“Jagdquartett”) deur Joseph Martin Krauss (1756 – 1792). Serendipity Strings neem dan die leisels oor met die Strykkwartet in e mineur deur Ethel Smyth (1858-1944). Smyth, wat beskou word as die doyenne en pionier van vroulike komposisie in fin-de-siécle Brittanje, se kwartet is ‘n fenomenale werk met ‘n sterk suffrajette-invloed en ‘n groot musikale omvang wat luisteraars sal verras, meesleur en inspireer. Die program word afgesluit met ‘n lieflike, soet lekkerny deur die vader van die strykkwartet, Franz Joseph Haydn (1732-1809) – die Strykkwartet in C majeur, Op. 33, No. 3.

Serendipity Strings: Carli D’Alebout (viool), Carmi Viljoen (viool), Friederike Scholtz (altviool) en Mietze Dill (tjello)

Affie-Strykkwartet: Martinus van Rooyen (viool), Alexander Coetzer-Kristensen (viool), Christian Gous (altviool) en Rieghardt Strauss (tjello)

Koffie, tee en water is gratis tydens pouse beskikbaar.

Datum: Saterdag 21 Junie 2025
Tyd: 18:30
Tydsduur: 110 minute (pouse ingesluit)
Venue: Ben Schoeman Ouditorium, Afrikaanse Hoër Seunskool
Kaartjieprys: R160 (R120 vir pensioenarisse en leerders)
Kaartjies beskikbaar by Quicket

22 June 2025
23 June 2025
24 June 2025
25 June 2025
26 June 2025
27 June 2025
28 June 2025
29 June 2025
30 June 2025
1 July 2025
2 July 2025
3 July 2025
4 July 2025
5 July 2025
6 July 2025